Modulekode | TGG 370 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om die tandarts in staat te stel om mediese probleme te identifiseer wat ‘n invloed mag uitoefen op die tandheelkundige behandeling van die pasiënt óf sy/haar algemene gesondheid mag beïnvloed. Die tandarts moet in staat wees om die mediese geskiedenis van die pasiënt te vertolk sodat hy of sy die behandelingsplan ooreenkomstig kan wysig in die daarstelling van ‘n veilige tandheelkundige behandeling, of die pasiënt te kan verwys vir geneeskundige of spesialisbehandeling. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BOK 280,BOK 281,BOK 283,GNK 286,GNK 288,GPS 280,IKT 200,SMO 211,SMO 281 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Interne Geneeskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App